THEMBA NTULI

Bhubesi

Thebalethu Brian Mncube is ’n 27-jarige aspirante filmmaker, akteur, skrywer, regisseur en konsep/storie ontwikkelaar. Hy wou nog altyd deel wees van die filmbedryf. Sy liefde vir film het ontstaan toe hy op ‘n jong ouderdom sy gunsteling akteurs op tv begin na-aap het. Hy het ‘n hittige ster wat binne sy siel brand wat net wag om losgelaat te word. “Dinamiet kom in klein pakkies.”

KYK DIE KARAKTER VIDEO HIER: