Vaselinetjie: Anchen du Plessis

 
Anchen du Plessis, wat die rol van Killer Jnr. in Vaselinetjie vertolk, gesels met ons oor haar karakter.