Vaselinetjie: Shaleen Surtie-Richards

Shaleen Surtie-Richards, wat die rol van ouma Kitta Bosman in Vaselinetjie vertolk, gesels met ons oor haar karakter.