Poppie Nongena: Amptelike lokprent


Die amptelike lokprent van Poppie Nongena, ’n rolprent gegrond op Elsa Joubert se roman Die swerfjare van Poppie Nongena, is pas uitgereik. In rolprentteaters vanaf 31 Januarie 2020.


KYK OOK